Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Die Kind" deur INGRID JONKER
"Die Kind" deur INGRID JONKER [boodskap #54951] Di, 25 Desember 2001 19:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

DIE KIND
Ingrid Jonker

Die kind is nie dood nie
die kind lig sy vuiste teen sy moeder
wat Afrika skreeu skreeu die geur
van vryheid en heide
in die lokasies van die omsingelde hart

Die kind lig sy vuiste teen sy vader
in die optog van die generasies
wat Afrika skreeu skreeu die geur
van geregtigheid en bloed
in die strate van sy gewapende trots

Die kind is nie dood nie
nòg by Langa nòg by Nyanga
nòg by Orlando nòg by Sharpeville
nòg by die polisiestasie in Philippi
waar hy lê met 'n koeël deur sy kop

Die kind is die skaduwee van die soldate
op wag met gewere sarasene en knuppels
die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
die kind loer deur die vensters van huise en in die harte
van moeders
die kind wat net wou speel in die son by Nyanga is orals
die kind wat 'n man geword het trek deur die ganse Afrika
die kind wat 'n reus geword het reis deur die hele wêreld

Sonder 'n pas
Re: "Die Kind" deur INGRID JONKER [boodskap #54973 is 'n antwoord op boodskap #54951] Do, 27 Desember 2001 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
(Sommige) van jou gedigte maak dit die moeite werd om deur al die troep te
soek na iets om te lees. Dankie Gloudina.
______________________________________________

> DIE KIND
> Ingrid Jonker
>
> Die kind is nie dood nie
> die kind lig sy vuiste teen sy moeder
> wat Afrika skreeu skreeu die geur
> van vryheid en heide
> in die lokasies van die omsingelde hart
>
> Die kind lig sy vuiste teen sy vader
> in die optog van die generasies
> wat Afrika skreeu skreeu die geur
> van geregtigheid en bloed
> in die strate van sy gewapende trots
>
> Die kind is nie dood nie
> nóg by Langa nóg by Nyanga
> nóg by Orlando nóg by Sharpeville
> nóg by die polisiestasie in Philippi
> waar hy lê met 'n koeël deur sy kop
>
> Die kind is die skaduwee van die soldate
> op wag met gewere sarasene en knuppels
> die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
> die kind loer deur die vensters van huise en in die harte
> van moeders
> die kind wat net wou speel in die son by Nyanga is orals
> die kind wat 'n man geword het trek deur die ganse Afrika
> die kind wat 'n reus geword het reis deur die hele wêreld
>
> Sonder 'n pas
>
Re: "Die Kind" deur INGRID JONKER [boodskap #54997 is 'n antwoord op boodskap #54973] Vr, 28 Desember 2001 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - waarom vereer jy nie die ng met jou eie pêrels nie? Dit sal dan
moontlik die standaard ietwat verhoog?

Ook, indien jy lank genoeg op die ng verkeer sal jy besef dat Gloudina Maria
Bouwer (voorhen Bauer - nooiensvan Rykheer/Rijkheer ) plaas juis die
gedigte om haar wrewel jeens die afrikaaner sprekendes te verblome.

Jy sal egter ook agterkom dat sy ietwat tred verloor het met die werklikhede
in Suid-Afrika ...

"Max" skryf in boodskap news:a0eoin$eij$1@azure.nl.gxn.net...
> (Sommige) van jou gedigte maak dit die moeite werd om deur al die troep te
> soek na iets om te lees. Dankie Gloudina.
> ______________________________________________
>
>> DIE KIND
>> Ingrid Jonker
>>
>> Die kind is nie dood nie
>> die kind lig sy vuiste teen sy moeder
>> wat Afrika skreeu skreeu die geur
>> van vryheid en heide
>> in die lokasies van die omsingelde hart
>>
>> Die kind lig sy vuiste teen sy vader
>> in die optog van die generasies
>> wat Afrika skreeu skreeu die geur
>> van geregtigheid en bloed
>> in die strate van sy gewapende trots
>>
>> Die kind is nie dood nie
>> nóg by Langa nóg by Nyanga
>> nóg by Orlando nóg by Sharpeville
>> nóg by die polisiestasie in Philippi
>> waar hy lê met 'n koeël deur sy kop
>>
>> Die kind is die skaduwee van die soldate
>> op wag met gewere sarasene en knuppels
>> die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
>> die kind loer deur die vensters van huise en in die harte
>> van moeders
>> die kind wat net wou speel in die son by Nyanga is orals
>> die kind wat 'n man geword het trek deur die ganse Afrika
>> die kind wat 'n reus geword het reis deur die hele wêreld
>>
>> Sonder 'n pas
>>
>
Re: "Die Kind" deur INGRID JONKER [boodskap #54999 is 'n antwoord op boodskap #54997] Vr, 28 Desember 2001 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar Vusi, ek ken Gloudina ook al jare... Haar gedigte is omtrent die
enigste sense wat sy praat. Miskien omdat dit nie uit haar eie duim kom nie.

Jy sal sien dat ek haar elders uitnooi om ons in die hede tyd te join...
_________________________________________________________
"Vusi"
> Max - waarom vereer jy nie die ng met jou eie pêrels nie? Dit sal dan
> moontlik die standaard ietwat verhoog?
>
> Ook, indien jy lank genoeg op die ng verkeer sal jy besef dat Gloudina Maria
> Bouwer (voorhen Bauer - nooiensvan Rykheer/Rijkheer ) plaas juis die
> gedigte om haar wrewel jeens die afrikaaner sprekendes te verblome.
>
> Jy sal egter ook agterkom dat sy ietwat tred verloor het met die werklikhede
> in Suid-Afrika ...
>
>
> "Max" skryf in boodskap news:a0eoin$eij$1@azure.nl.gxn.net...
>> (Sommige) van jou gedigte maak dit die moeite werd om deur al die troep te
>> soek na iets om te lees. Dankie Gloudina.
>> ______________________________________________
>>
>>> DIE KIND
>>> Ingrid Jonker
>>>
>>> Die kind is nie dood nie
>>> die kind lig sy vuiste teen sy moeder
>>> wat Afrika skreeu skreeu die geur
>>> van vryheid en heide
>>> in die lokasies van die omsingelde hart
>>>
>>> Die kind lig sy vuiste teen sy vader
>>> in die optog van die generasies
>>> wat Afrika skreeu skreeu die geur
>>> van geregtigheid en bloed
>>> in die strate van sy gewapende trots
>>>
>>> Die kind is nie dood nie
>>> nóg by Langa nóg by Nyanga
>>> nóg by Orlando nóg by Sharpeville
>>> nóg by die polisiestasie in Philippi
>>> waar hy lê met 'n koeël deur sy kop
>>>
>>> Die kind is die skaduwee van die soldate
>>> op wag met gewere sarasene en knuppels
>>> die kind is teenwoordig by alle vergaderings en wetgewings
>>> die kind loer deur die vensters van huise en in die harte
>>> van moeders
>>> die kind wat net wou speel in die son by Nyanga is orals
>>> die kind wat 'n man geword het trek deur die ganse Afrika
>>> die kind wat 'n reus geword het reis deur die hele wêreld
>>>
>>> Sonder 'n pas
>>>
>>
>
Re: "Die Kind" deur INGRID JONKER [boodskap #55002 is 'n antwoord op boodskap #54997] Vr, 28 Desember 2001 12:35 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Vusi wrote:

> Jy sal egter ook agterkom dat sy ietwat tred verloor het met die werklikhede
> in Suid-Afrika ...

En mens kom agter dat du Plessis ietwat tred
met sy psige en karakter verloor het. Moeg van
voorgee om ander mense te wees, Davie? Besef
jy dat jy nou die nom de plume van 'n
agtergeblewene aanvaar het?

Tant Hessie van Helsdingen-Jung
Vorige onderwerp: Uit " Rooi Oog" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: " Die Koperkapel " deur LOUIS LEIPOLDT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:54:55 MGT 2024